Menu
Cart 0
'n Mondvol Woorde DVD

'n Mondvol Woorde DVD

  • $999


'n Mondvol Woorde breek vir klein kinders die wêreld van taal, ritme van poësie en die prag van hulle omgewing oop op 'n manier wat hulle aandag vasvang en behou.
Grappies, rympies en liedjies werk saam om kernwoorde in die temas te leer en uit te brei, en word deurgaans ondersteun deur betowerende musiek.

We Also Recommend